Aloe Croft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe Croft bied moderne selfsorgverblyf op 'n omheinde landgoed waar diere vrylik rondloop. Dit sal jou tydjie hier by ons 'n verkwikkende ervaring maak. Of jy Howick besoek vir sake-redes of vir plesier, Aloe Croft sal jou verwelkom in dié klein dorpie wat deel vorm van die Midlands Meander. Ons is ook naby 3 gholfbane, wat Aloe Croft die ideale verblyf vir gholf-entoesiaste maak.
Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede, naamlik Buhrii, Cilliaris en Hahnii. Elke eenheid het 'n privaat ingang, en suite-badkamer en 'n volledige kombuis of 'n kombuisie. Apple TV is beskikbaar in elke eenheid. Gaste kan ontspan op die veranda. Elke eenheid het sy eie braai-geriewe.
Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloe Croft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang