Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aloe Eden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aloe Eden bied sakpas-selfsorgverblyf in Reebok, sowat 800 m vanaf die strand, met 'n uitsig oor die see waar jy die dolfyne en walvisse, tydens die seisoen, kan sien baljaar. Ons is 'n geakkrediteerde lid van die Mosselbaai Gastehuis Gilde.

Aloe Eden is 'n grondvloer-eenheid met slaapplek vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en alle kombuistoebehore. Die woonstel het ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. WiFi-toegang word ook voorsien. Buite braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Harry B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker gebly, dankie. Wonderlike see-uitsig, parkering, stil area.
Apr 2025
Anita S
5.0
Perfect place to stay. Wonderful. The owners are friendly and kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Karmin L
Gesin met klein kinders
5.0
Truida is so 'n hartlike mens. Dit was so voorreg om daar te kon bly. Dankie! Dit is ongelooflik lekker om daar te bly. Wens ek kon langer bly!
Feb 2025
Anton M
Saam met lewensmaat
5.0
Truida het 'n wenresep en beslis waarde vir geld. Een van die lekkerste plekkies wat ons nog gebly het. Puik diens, baie skoon en privaat, pragtige se...
Sien meer
Nov 2024
Ansie D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig, netjies en ruim! Sal beslis aanbeveel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Truida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7493edd0da595e2d71730920717d7b72a83fba7b5c4040d46f527c8ce11461da4efe96e4c9043560b48bc548eadbb39efaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 91 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.076532 22.170849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011