Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Eden

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aloe Eden bied bekostigbare selfsorgverblyf in Reebok, sowat 800 m vanaf die strand, met besigtiging van dolfyne en walvisse in seisoen. Aloe Eden is 'n geakkrediteerde lid van die Mosselbaai Gastehuisgilde.

Aloe Eden is 'n grondvloer-eenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en alle toebehore in. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Wi-Fi internettoegang is ingesluit. Buitebraaigeriewe word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Judith D
Gesin met tieners
5.0
Perfect. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Faan V
Saam met lewensmaat
5.0
Peet en Truida voel nou vir ons soos familie. Baie netjiese plek, met 'n puik ligging. Reebok is ook 'n uiters rustige omgewing. Aloe Eden sal ons bes...
Sien meer
Dec 2023
Karin C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus in mooi omgewing met pragtige uitsig. Vriendelik ontvang by baie netjiese, skoon plek. Lieflike uitsig en voel soos paradys.
Nov 2023
Riaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir geld. Die plek is pragtig skoon en netjies, die ligging is fantasties. Die plekkie is baie gerieflik en goed toegerus. Ons het regtig...
Sien meer
Apr 2023
Sakkie K
5.0
Besonderse see-uitsig. Baie lekker plek met 'n besonderse see-uitsig. Truida was baie gasvry en vriendelik. Sal enige tyd terug gaan.
Nov 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Truida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjIwZmVhLTFiNzgtNDkzZS05YTQ4LTlmZDhhYTkwZmRlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 91 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076532 22.170849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang