Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Grove Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Aloe Grove Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Petra T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T

Lieflike omgewing en skoon, gerieflike akkommodasie.

Kan sterk aanbeveel en sal weer daarheen gaan as ons weer in die omgewing is.

Wikus K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K

Oornagstop op pad na Oos Kaap.

Aloe Grove sal ek aan enige iemand aanbeveel. Monique uit haar pad gegaan om ons te help. Baie dankie. Sal julle verblyf weer gebruik en enige iemand aanbeveel om dit te gebruik.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Tewie W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tewie W

Rustige plaasomgewing, goeie verblyf.

Rustig, wildkamp-besigtigingsvoordelig. Goeie ligging, mooi natuurtonele met berge omring.

Elri W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elri W

Bietjie teleurstellend. Die kos was baie lekker.

Aloe Grove het ongelooflik baie potensiaal, maar ongelukkig is die onderhoud nie op standaard nie. Die yskas was stukkend, daar was ou hoenderbene op die stoep. Teëls is gebreek en staan opgestapel. Die badkamers was netjies en die beddens was ook netjies opgemaak. Gordyne is vol spinnerakke en ons het 'n vismot in 'n koffiebeker gekry.

Amanda T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda T

Sal nie weer daar oorbly nie.

Dit kon beter gewees het. Die plek het opknapping nodig en sekere dele is verwaarloos. Ons het ook geen aandete gekry nie, want hulle het 'n funksie gehad en daar was nie ekstra kos vir die twee van ons nie.

Salome B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B

Veilige, gerieflike akkommodasie.

Mooi, stil omgewing. Veilig.

Dawie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Lekker met braai, bokke, voëls, hase en stilte.

Kan 'n week daar bly. Elaine daar is 'n totale kampioen!

Paul V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Baie goeie verblyf en diens uitstekend.

Sondag gearriveer teen 15:00 en daar was geen probleem om in te klok nie. Elaine was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die plaas het wild en ons kon stap om daarna te kyk. Dit is pragtig geleë in 'n kom tussen die berge reg rondom.

Sanne S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanne S

Great place.

We just crashed for the night. It is a nice place to stay over. Although it was really cold. The heater and blankets kept us warm and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Ons het net vir een nag gebly. Dit is 'n lekker oornagplek. Die verwarmer en komberse het ons warm en gemaklik gehou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Reuben L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben L

Pragtige, rustige plek.

Aloe Grove Guest House is 'n rustige, stil plekkie, geleë teen die berge.

Lizinda C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda C

Uitstekende oornagverblyf en waarde vir geld.

Baie verwelkomend, netjies en ideaal geleë net buite die dorp. Sal beslis dit aanbeveel.

Mellisa K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mellisa K

Sou gedink het ons sal ontbyt kry vir R6000.

Baie nice, sou net gedink het vir R6000 sou ons ontbyt gekry het.

Thalene G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thalene G

Rustig.

Ons het 'n rustige nag gehad by Aloe Grove Guest House. Alles was netjies en georganiseerd.

Marie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Baie rustige en lieflike omgewing.

Sien sterre.

Anthony A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony A

Baie rustige plek om te bly.

Die area is fantasties. Het baie lekker gebly. Privaatheid was redelik. Al wat my bietjie afgesit het was die skottelgoed was nie skoon gewas nie.

Gideon J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon J

Lekker ontspan.

Baie goeie kos, pragtige omgewing, gasvry.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe Grove Plaas, Vanaf die R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZjNDdmLTljYmQtNGIyNi1iYjE3LWMwNzk1OGQyNDNlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Aloe Grove Off the R392 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.81751639205 26.896107347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang