Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Ridge

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloe Ridge 5 - Cottage
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware vir 2 gaste in. Toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar, sowel as 'n TV met stromingsdienste soos Netflix en YouTube. Gaste kan die swembad en braai-area geniet. 'n Rookarea is buite beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Netflix
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Ketel
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel en yskassie in.

Huisreëls

Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat langer bly, sal hul eie handdoeke en linne moet voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloe Ridge 5 - Bachelor Flat
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bachelor Flat het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskas, broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware vir 2 gaste, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan die swembad en braai-area geniet. 'n Rookarea is buite beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Basiese kook-benodighede
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Strykplank
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, tweeplaatgasstoof en 'n yskas in.

Huisreëls

Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat langer bly, sal hul eie handdoeke en linne moet voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperstraat 2, Jukskei Park, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA576552075f2413dc5b0fb11c8b4e4086af169345848a4833b3c891debcf82bc3f26cb1c9fc05b02c0649ba82aa7199e24782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Koper Street Jukskei Park 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.035779043474 27.983175516129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang