Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Room

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R710 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Room bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in Safari Tuine, Rustenburg.

Die eenheid het 'n sonkragstelsel en die ruim kamer het lugversorging, ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n hoek bad , stort en ’n toilet.
Die parkering is buite waar ons n sekuriteits wag het wat perseel patroleer.

Die kombuisie het ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na ’n stoep. Braaigeriewe is nie beskikbaar nie.

Daar is verskeie doendinge in Rustenburg, soos stap- en voetslaanroetes, gholfbane en die Waterfall Mall. Die eenheid is naby die Pilanesberg Wildreservaat en die Kgaswane Bergreservaat. Gaste kan ook die geskiedkundige besienswaardighede besoek, soos die Duits Gereformeerde Kerk, die Anglikaanse Kerk wat in 1871 gebou is en die Rustenburg Museum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Yolanda Meissenheimer M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Heerlik! Die kamer is ruim en goed toegerus. Die badkamer is lieflik groot. Die omgewing is veilig en mooi. Ons sal beslis weer daar gaan oor...
Sien meer
Sep 2024
Erna V
Besigheidsreis
5.0
Great stay! I've stayed at Aloe Room more than once. Everything is perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Freek B
Saam met lewensmaat
5.0
Vyf ster verblyf. Baie luukse kamer. Beste matras en kussings van alle plekke waar ek al oorgeslaap het.
Jul 2024
Hannelie V
Saam met vriende
5.0
Spoggerig! Aloe room was 'n groot verrassing. Die grootste, gemaklikste kamer en badkamer! Heerlike bed, gemakstoelen, lieflike badkamer. Safari-tuine...
Sien meer
Jun 2024
Nicolene L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, stylvol. Ons het lekker gebly dankie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6e87197e1a30c55af0ee6b4c927b585a2d786e4626e55c7895cf3de604e3c2252fff1735a72a0a6c38bc3b84caadd6970a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 36 Hoep-Hoep Avenue Safari Tuine 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6952751 27.2313926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang