Aloe Valley Retreat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 34 Matjiesrivierweg, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe Valley Retreat is in die skilderagtige vallei van Matjiesrivier geleë en bied selfsorgverblyf op Matjiesrivier-plaas sowat 45 km vanaf Oudtshoorn. Dié gastehuis het pragtige uitsigte oor die uitgestrekte tuin en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 individueel-gestylde selfsorgkothuise, almal met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenhede beskik oor 'n koningingrootte-bed in Aloe Cottage en 'n dubbelbed met 'n uittrekslaapbank in Protea Cottage. Toebehore en kwaliteit linne, bad- en swembadhanddoeke, braaigeriewe en 'n braaisak word in elke kothuis voorsien met buite-paraffienlampe, kussings tafeldoeke vir buitesitplek en privaat ingange.
Verder is daar dakwaaiers vir die somer en ekstra komberse vir die winter.
Maak gebruik van komplimentêre WiFi met rugsteun-UPS tydens beurtkrag, 'n gemeenskaplike swembad en skilderagtige uitsigte oor die vallei, neem 'n duik in die swembad en kuier saam rondom die braai-area.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plaas 34 Matjiesrivierweg, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Valley Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Matjiesrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 34 Matjiesrivierweg, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang