Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Along For The Tide

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jane S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Die huis is baie goed toegerus. Mens kan sien moeite is gedoen en dit lyk of die huis onlangs oorgedoen is. Ons het ons hond saamgebring en hy het heerlik in die tuin gespeel wat ook genoeg koelte het. Vele kere op die strand gaan stap wat naby is, en ook baie tyd in JBay spandeer wat so 10 minute se ry is vanaf die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Along For The Tide
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer. So dankbaar julle het lekker gekuier.

Estie S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Heerlike en netjiese verblyf, stapafstand van Astonbaai se riviermond. Ons het Along for the Tide baie geniet. Dit is loopafstand van Astonbaai se strand en riviermond. Ons het ook ons twee skaaphonde saam gehad en daar was 'n lekker stukkie gras vir die twee agter in die erf. Dit was baie netjies en die verbeteringe aan die huis is baie mooi en prakties. Die beddegoed was netjies en handdoeke skoon en wit. Daar is 'n queen, dubbel en stapelbeddens in die eenheid en een badkamer (nog 'n badkamer in die boonste vertrek sou fantasties gewees het). Die eetkamergedeelte was heerlik om in die aande te sit met die stapeldeure oop. Ek sal met 'n geruste hart die eenheid vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-weg 37, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA926718fc3075fd4849291cd48954aadac0ffae010e898b26ca03860cf1e7d95d784aa95564ec776ff1a037d7abd9e1c727d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 37 Flamingo Road Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083102447229 24.906162391846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang