Alphen Rijn
-
Kapasiteit: 11 persone
7 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Alphen Rijn is in Oudtshoorn, 'n dorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Matras is beskikbaar op versoek. Die hoofslaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Een van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort met 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir kinders, terwyl die oorblywende slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Daar is 'n ekstra badkamer met toilette net onder.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix ingerig is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf.
Gaste kan buite ontspan en 'n verfrissende swem in die swembad geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brian Antoine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Alphen Rijn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 11 persone
7 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang