Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Welkom Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 3 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
  • Vanaf R840 R756 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alte Welkom Gastehuis bied verblyf in die hartjie van Klerksdorp en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 8 kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n plafonwaaier, 'n paneelverwarmer, 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 6 kanale. Gaste kan kanaalveranderings by die bestuur versoek. Daaglikse skoonmaakdienste en die verandering van linne word voorsien.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet, op die stoep ontspan of Klerksdorp se plaaslike besienswaardighede verken.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste sal 'n afstandbeheer vir die hek saam met hul kamersleutel ontvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Patrick M
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. We got exactly what was advertised on the website. The accommodation was in excellent condition. Neat, well appointed, every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Charmaine V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was beide aande 'n plesier om daar te bly, die gasvrou was baie vriendelik. Dit was beide aande 'n plesier om daar te bly, die gasvrou was baie vr...
Sien meer
Nov 2024
Marianka B
5.0
Ek het dadelik tuis en welkom gevoel. Skoon, netjies en baie vriendelike en behulpsame mense.
Okt 2024
Wendy S
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike, gasvrye en hulpvaardige mense. Baie lekker gebly, dankie julle.
Okt 2024
Chantelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Vriendelike diens, stil, veilig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Corli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
  • Gaste dink Alte Welkom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
R 840 R 756
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R 840 R 756
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa11ed6effcc6f07059ba675169215eae72de8366970bd2ab0c20a61c348e78d4863e0928bc2592ba2c6d7d04789d261669aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R756 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 36 Rudolph Street Wilkoppies 2175 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84452 26.67282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang