Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altelekker

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ZELDA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Altelekker
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andries V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Een aand oornag, baie vriendelik ontvang en kamer pragtig skoon en netjies!

Baie lekker oornag! Sal definitief weer daar oornag!

Altelekker se terugvoer

Baie dankie, Andries. Sal lekker wees as julle weer kom kuier. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Altelekker groete,
Zelda

Altelekker
Johan K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlike rusplek na 'n lang reis.

Die gasvrou het ons baie tuis laat voel en die ekstra myl geloop. Die verblyf was vir seker waarde vir geld en die slaapplek en al die geriewe was uitstekend. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel as 'n oornagstop of selfs 'n paar dae.

Altelekker se terugvoer

Vreeslik baie dankie Johan. Was so lekker om julle by ons te ontvang. Ons maak gou weer so. Voorspoed en seën. Zelda.

Altelekker
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-laan 3, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cfd5090a94833c8d2d5f5fc880e4f4ebd5ac6b097e1a5b0db95ce9c7c889a36071562d56d2cfc195f0e3c925d3537af36e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Lobelia Avenue Kanonkop 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7416864 29.4835115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang