Altyd Tuis
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Altyd Tuis is aan die Weskus geleë, sowat 8 kilometer vanaf Lambertsbaai. Dit spog met 'n rustige plaasatmosfeer en asemrowende uitsigte oor die natuurlike omgewing en is oorkant The Dunes vir 'n eindelose 4x4-pret.
Die verblyf bestaan uit 9 eenhede wat volledig gemeubileer is, en is gekategoriseer in 'n woonstel, 3 tweeslaapkamerhuise, 'n drieslaapkamerhuis en 4 eenslaapkamereenhede. Elke eenheid is netjies en gerieflik versier om 'n goeie selfsorg-wegbreek te maak. Die badkamer met storte, toilet en wasbak en 'n kombuis met alle nodige toerusting insluitend 'n induksieplaat.
Elke huis het sy eie buitebraaigeriewe wat uitkyk oor die lieflike swembad met 'n uitsig oor die natuurlike omgewing. Altyd Tuis is perfek vir daardie paartjies, vriende of gesinne wat 'n tydjie weg wil hê om net te ontspan en tyd saam in stil omgewing deur te bring.
Lambertsbaai is bekend vir sy opelugrestaurant genaamd Muisbosskerm, asook sy voël-eiland wat 'n broeiplek vir die Kaapse Gennet is, wat 'n entjie se ry weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maraina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Altyd Tuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap