Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alwil Heaven sent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwil 1, Cinneraria-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alwil Heaven Sent skuil in die hartjie van Struisbaai. Die selfsorgwoonstel bied idilliese kusverblyf aan die hele gesin aangesien dit stapafstand vanaf die Struisbaai-promenade is.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers se en suite-badkamers het elk 'n stort, bad en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n binnebraai en 'n asemrowende uitsig. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Die Struisbaai-hawe is 1,3 km ver en daar sal gaste vir Parrie, die bekende pylstert, sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel Quinton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Alwil 1, Cinneraria-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alwil Heaven sent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwil 1, Cinneraria-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88553956f941ba15ea11cd8bbcc39d98c4c6539d1988bc20378a362829aaa359528739a5f4fe2cecaa159d039eb7c1941071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Alwil, Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.800726462784 20.050489424012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang