Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ama Zulu Guesthouse & Safaris

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Corlea H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Home away from home. Amazulu is my 'go-to' blyplek in daai area. Kan hulle regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and cozy stay. Comfortable and cozy stay. We felt like eating in and were able to relax and eat in our room. Cutlery, plate and microwave were provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maralize
Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Thank you for your positive response on your stay with us. We appreciate your response. It is always rewarding when guests appreciate our efforts. Owners

Corlea H
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik. Pragtig en smaakvol. Hulle is altyd bereid om my German Shepard hond te akkommodeer. Beveel hulle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maralize
Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Thank you for your feedback. We appreciate your positive feedback.

Derek M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Baie mooi, lekker bed, goed gelee. Net 'n voorstel. Groot asb., verbeter die beligting rondom die badkamer spieëls. Mense met kontaklense kan glad nie sien om hulle kontakte skoon te maak nie. En vrouens kan glad nie sien om grimering aan te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maralize
Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Thank you for your response. We appreciate your feedback. Owners.

Paul C
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Looks lovely but bathrooms especially need work. Sub-standard bathroom, some nasty odours. Booked 2 units 10 months ago - got rooms at opposite ends of the complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lukas D
1 nag Gesin met tieners
3.4
Aug 2023

Het beter verwag. Die familie-eenheid waarin ons gebly het, is baie snaaks uitgelê, geen deure voor kamers nie en die badkamer is by die hoofslaapkamer. Die kuierarea buite was wel baie aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maralize
Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Baie dankie vir die terugvoering op julle verblyf Alle fotos en inligting oor ons family deluxe suite is teenwoordig Ek is vreeslik geskok oor wat jy se as julle was heel tevrede met julle verblyf.

Jacobus R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Aangenaam. Ongelukkig net 2 sachet koffie, en net een handdoek tussen twee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herholdt J
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2022

Lekker geslaap met mooi tuin en swembad. Twee lekker groot kamers. 'n Vol badkamer. Koffie- en teegeriewe asook 'n klein yskassie in die gang. Heerlike kuiergeriewe buite by die lapa en swembad en 'n pragtige tuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Lekker. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maralize
Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Thank you for your positive feedback.

Celiwe Z
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2021

We had a great weekend at AmaZulu Guesthouse & Safaris. The house is clean. We enjoyed staying there and we didn't worry about our safety. And also they follow the rules for Covid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maralize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nyala-straat 70, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16b5f413dacffc166024867571b2b90d5008454a877450c0fea30bf2eb52a089b377654d79cf87ce92c5774dbad13c8b42d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 70 Nyala Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.013868973356 32.270997600555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang