Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amandla Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mel Mentz, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amandla is n vriendelike gastehuis met warm gasvryheid. Dit is gelee in Ermelo, in die gras en vleiland streek van die Mpumalanga Provinsie.

Ons bied ruim dubbelkamers met en-suite badkamers. Alle kamers het n privaat ingang wat na die tuin lei, veilige parkering, DSTV, lessenaars, tee en koffie fasiliteite en alle linne.

Soos jy deur hierdie pragtige dorp ry sal jy verskeie mielie-, vee-, wol- en sonneblomplase sien. Antrasiet-, steenkool- en turbinaatmynbou vind ook hier plaas. Ermelo spog met magiese skoonheid en die area bied besoekers die geleentheid om aan verskeie watersport wat die adrenalien sal laat vloei deel te neem sowel as hengel, swem en voelkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Anel D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir goeie diens. Goed ontvang en lekker gebly.
Aug 2024
Dot M
Saam met lewensmaat
4.6
Has solar panels. The solar panels gave light and TV during loadshedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
David J
4.2
Vriendelike mense stil omgewing. Goeie atmosfeer in 'n rustige omgewing.
Des 2023
Mari H
Besigheidsreis
4.0
The place was nice and clean. The place was nice and clean with friendly staff members! The only thing is we specifically asked for bre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Servaas V
Besigheidsreis
4.0
Good. Very nice place. Just one thing. With the amount of water problems in South Africa, the shower must be fixed. Cannot run the show...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Mel Mentz, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Amandla Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mel Mentz, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YjJlMmU4LTg2MWItNDE2ZC05NmNhLTNiNTBkODk4YzY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 12 Mel Mentz Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.54062 29.98506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang