AmaZulu Lodge
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 107, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 618R2 357 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
AmaZulu Lodge is 'n verblyf-opsie van die hoogste gehalte in die dorpie, St Lucia, die poort tot die groter St Lucia Vleilandpark. Aangesien ons die enigste lodge in St Lucia met 'n volledige grasdak is, bied die ontwerp en gebou 'n warm Afrika-atmosfeer sonder om enige luukshede prys te gee. Selfs die reuk van die grasdakke sal jou daaraan herinner dat jy jouself in Afrika bevind.
Ons bied verblyf in 18 kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die kamers is volgens die tradisionele ronde Zoeloe-hutte ontwerp en is kreatief, dog stylvol. Vir jou gerief het elkeen van ons kamers lugversorging en 'n TV. Ons het slegs natuurlike bou-elemente en aardse kleure gebruik en die lodge bied 'n stil en rustige atmosfeer.
Ons bied geriewe soos 'n stylvolle ontvangstoonbank, 'n swembad, boma en 'n leef-dek wat oor die dorpie en luisterryke tuine uitkyk. Gaste kan ontbyt in the lapa geniet. AmaZulu Lodge bied nie net akkommodasie nie, maar 'n ware Zoeloeland-ervaring.
Die omgewing is ook bekend as die Olifantkus met ongerepte kuslyn, van sowat 280 km, teenaan die Indiese Oseaan wat strek vanaf St Lucia tot teen die grens van Mosambiek. Na die binneland is jy in die hartjie van Zoeloeland, die Zoeloe-koninkryk met sy ongelooflike, golwende heuwels, luisterryke savanne en grasveld.
Die dorpie St Lucia is teenaan die suidelike grens van die groter St Lucia Vleilandpark geleë. Die park is sowat 328000 hektaar groot en is van soveel ekologiese waarde dat dit in 1999 deur UNESCO as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar is.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Diane Lotter & Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 107, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink AmaZulu Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 107, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang