Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambassador Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carianne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Absolutely amazing! We will definitely be back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Great long weekend. Great stay, would do it again in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Thank you for the feedback. We are glad you enjoyed your stay.

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantasties. Geen Wi-Fi beskikbaar - ons sou dit waardeer het. Drie van die kamers se ondervloer-verhitting was aangeskakel in Februarie. Ek dink die eienaar/s gaan wonder hoekom hul kragrekening so duur is. Ek het dit afgeskakel. Ek sou die ondervloer-verhitting meer permanent afskakel deur die somermaande as ek die eienaars was. Verder is die plek fantasties. Ons beplan om weer met ons (volwasse) kinders hier oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Dankie vir die terugvoering, Ons sal kyk na die ondervloer verhitting. Groete

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rachel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Pragtige huis met die mooiste uitsig. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Groete. Ambassador

Christiaan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Wonderlik, luuks en mooi. Die eenheid was groot, luuks en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Suzaan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Heerlik, luuks, gemaklik en gerieflik. Netjies, skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.

Elizma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Was skoon en netjies gewees. Sal weer gaan kuier. Als was in werkende orde gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Dankie, Sien gou weer. Groete

Francois J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Uitstekende verblyf en ligging. Baie luukse gastehuis wat aan alle verwagtings voldoen. Die dam om vis te vang was vir die manne 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Groete

Gerrie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Dit was absoluut bevredigend en het aan alle verwagtinge voldoen. Ek dink nie ons as gesin kon beter gebly het in Dullstroom as by Ambassador Lodge nie. Die plek is puik geleë, die uitsig is pragtig en die huis as sulks was pragtig en baie goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Ambassador Lodge
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 424

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakland-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1a6a555041e6570c6eccac661cb3ec19a78f9e66e5d5f86ca132f103cb32674b8fe9b0e3e446b57d4e8ee9000fd6a35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41122008911 30.109196623418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang