Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambiance Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Ambiance Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Gerieflik, stylvol en goed geleë.

Baie dankie vir jou gasvryheid, ons het baie lekker gebly. Alles was perfek!

Teleni S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teleni S

Really enjoyed my stay.

The room was clean, neat and big.

Caroll H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroll H

Definitief my go-to in PTA.

Ja. Baie stil en privaat. Ruim parkeerplek. Skoon en netjies binne. Smaakvol gemeubileer. Dit is baie gerieflik geleë. Geen lawaai en daar was baie gaste. Het baie veilig gevoel. Sal beslis aanbeveel.

Geo F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geo F

Verbly was baie lekker en netjies plek. Sal weer besoek.

Sien sterre.

Martene D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martene D

Relaxed, except for the cold.

The room itself was very nice and spacious, just very cold as there is no sun coming in and no heating except for the electric blankets.

Kobus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Very pleasant.

Very quiet and peaceful place to stay.

Fredre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredre D

Pragtige en veilige verblyf.

Heerlik gebly in 'n pragtige plek! Baie veilig en stil. Definitief hoogs aan te beveel.

Irma M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

Lieflike verblyf.

Gasvrye, goed toegeruste, pragtige wooneenhede. Rustige, veilige, stil omgewing. Beveel heelhartig aan.

Chantel T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel T

Fantasties.

Wat 'n ongelooflike oulike plekkie. Baie netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Melanie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Perfekte bestemming vir oornag in Pretoria.

Die eenheid was pragtig, goed ingerig en het oor al die geriewe beskik wat ons nodig gehad het vir ons oornag.

Leanie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie V

Veilig en vriendelik, baie dankie.

Vriendelike diens en veilige parkering. Baie dankie.

Fredre D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredre D

Veilige, pragtige gastehuis met alle gerief.

Pratige akkommodasie met veilige parkering in agterplaas. Goeie geriewe vir selfsorg. Rustig en kalm verblyf in mooi en stil woonbuurt, gerieflik naby aan die Universiteit van Pretoria.

Ninon S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninon S

Netjies en veilige akkommodasie.

Lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Jody D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody D

Perfekte oornag!

Ons het heerlik gebly en is goed ontvang. Die eenheid het als in wat nodig is om gemaklik te bly. Ons sal beslis weer hier bespreek!

Esmerelda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda V

Mooiste plekkie.

Baie mooi rustige plekkie. Ons verblyf was soos 'n vakansie op sy eie. Plekkie was skoon, netjies en die dekor pragtig. Baie naby aan Menlyn skool. Veilige parkering. Gastehuis is regtig uitstekend. Sal weer enige tyd daar bly.

Amanda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Moeitevrye verblyf.

Ons her heerlik gebly en die eienaars het op laaste minuut ons geakkommodeer met 'n ekstra versoek. Die plekkie is pragtig, veilig en rustig en baie lekker sentraal. Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf.

Rachel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel H

Skoon, netjies, veilig, rustig.

Ons het lekker gebly.

Marelize D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Pragtige gastehuis, vriendelike diens en aangename verblyf.

Ons het baie lekker oornag. Die eenheid was goed toegerus, veilig, pragtig, netjies en baie goed geleë. Die gratis WiFi en Netflix was ook 'n wenner. Sal wel aanbeveel dat die hoofslaapkamer dalk ook 'n dakwaaier of staanwaaier kry. Die waaier in die leefarea kom nie heeltemal daar by nie en die sleeper couch pragtig, maar sal eerder bed verkies daar. Oor die algemeen heerlik gebly. Baie dankie aan ons vriendelike gashere.

Megan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

So goed soos huis.

Ambiance Guesthouse is baie gerieflik en mooi. Ek en my ouers het die oornaggeriewe baie geniet. Dit is sentraal geleë en veilig. Die rusbank wat omvou het nie te goed geslaap nie. My ouers se slaapgeriewe was fantasties. Ek sal die gastehuis aan enige iemand aanbeveel. Sal verseker weer by Lindie boek. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Petria S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S

Baie goeie verblyf in die hart van Pta.

Baie netjiese gastehuis. Als wat mens nodig het as die beurtkrag is. Naby eetplekke en koffiewinkels. Gerieflik met goeie diens. Sal weer kom.

Patrita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrita V

Homely and tranquill.

We stayed in the family unit which was very private. Beautifully decorated and lots of extras that you don't usually find in other overnight establishments. Would easily stay for longer.

Frikkie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Gerieflik.

Netjies en skoon met vriendelike diens.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie!

Ambiance Guesthouse
Liezel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel V

Mooi plek.

Ambiance is 'n pragtige plek. Veilig en baie sentraal. Sal beslis weer hiervan gebruik maak. Daar was 'n krag probleem vir meer as 24 uur in die omgewing en ons voel die bestuur kon 'n bietjie meer moeite gedoen het om dit meer draaglik te maak. 'n Fles met kookwater sou baie lekker wees. Hulle het wel aangebied nadat ons reeds gery het. Ons kamers was ook nie gediens die volgende dag nie.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Hi Liezel, baie dankie vir die resensie.
Ongelukkig, is die krag buite ons beheer.
Ons is in proses om son panele te kry, maar oor Desember is almal druk besig voor die feestydperk waar almal weer toe is.
Vir julle volgende besoek aan Ambiance sal daar son panele wees.
Skoonmaak dienste is ongelukkig nie vakansie dae beskikbaar nie.
Sien uit om jul weer te ontvang en jul verwagtinge te oortref.
Groete,

Ambiance Guesthouse
Gerrit R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Gasvrye gasvrou, netjies, skoon en pragtige kamers en tuin.

Het met aankoms reeds veilig en welkom gevoel. Alles is pragtig, stylvol en kamers baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie Tharia, waardeer die terugvoer. Mooiste nuwejaar vir jou en jou gesin.

Ambiance Guesthouse
Louise V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Netjies, veilig, baie gawe gasvrou, waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly. Die kamer was skoon en netjies. Die gasvrou, Deidre is baie gaaf en behulpsaam. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel. Pragtige plek.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Liewe Louise, julle was ook puik & bedagsame gaste, dankie daarvoor. Ons waardeer die terugvoer geweldig.

Ambiance Guesthouse
Hester B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf, veral met kinders. Ongelooflike detail en aan als gedink. Puik.

Ronél M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél M

Dit is die klein goedjies wat saak maak.

Baie dankie vir die klein tekens van omgee om my verbly aangenaam te maak.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Ronél, waardeer, dis eintlik ons grootste fokus! Wil nooit kwaliteit inboet nie, ten spyte van moelike tye. Hoop jy kom weer❤

Ambiance Guesthouse
Corrieta P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrieta P

Pragtige gastehuis met fyn aandag aan detail.

Deidré se hartlike ontvangs en deurlopende moeite was opmerklik. Hierdie pragtige gastehuis is beslis 'n "hidden gem". Baie stylvol en besonder goed ingerig. Ons het baie veilig gevoel en alles was silwerskoon. Ek het sommer klaar ons volgende bespreking gemaak.

Bayanda M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bayanda M

Adequate accommodation with good facilities.

They provide good service for the amount charged. Good location and services offered.

Anneke M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Pragtige eenhede.

'n Pragtige plek met vriendelike diens en alles wat mens nodig het. Lekker sentraal geleë.

Antoinette D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Ongelooflike verblyf. Die beste.

Die beste verblyf in Pretoria. Van die vriendelike ontvangs, netheid en al daai klein dingetjies wat mens nie verwag by oornag-akkommodasie nie. Ons sal nooit weer by 'n ander plek in Pretoria slaap nie.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Hi Antoinette,
Baie dankie, dis gaaf om sulke terugvoer te kry, waardeer baie. Dit is wat ons graag doen.

Ambiance Guesthouse
Marco G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco G

Was baie lekker!

Gasvryheid en liefde is al wat die gastehuis is, baie dankie.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Haha, baie dankie Marco, julle was maar vir 'n kort tydjie hierso! Mooi wense vir die troue♥

Ambiance Guesthouse
Annelien V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Baie lekker.

Baie gasvrye mense! Dit was ons tweede keer wat ons hier oorgeslaap het. Sal dit regtig aanbeveel. Uitstekende diens!

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Annelien, waardeer! Dit is ook lekker as jou gaste aangenaam is! Hoop ons sien julle weer♥️

Ambiance Guesthouse
Annelien V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Baie lekker.

Ons het een nag oorgeslaap. Sal dit vir seker aanbeveel! Baie dankie.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, waardeer die terugvoer❤

Ambiance Guesthouse
Braam J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam J

Baie vriendelike diens en gasvryheid.

Ek het uitstekende verblyf teen aanvaarbare tariewe gehad met baie persoonlike en professionele diens, baie aandag aan detail is kenmerkend van hierdie gastehuis, die gasvryheid wat ek ervaar het is uit die boonste rakke!

Wilma K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma K

Goed toegeruste kamer in 'n baie rustige omgewing.

Ambiance skep 'n baie rustige omgewing om in te ontspan in die middel van Pretoria. Dis werklik 'n verassing as jy deur die ingang kom.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Wilma en Cox, ons waardeer die terugvoer♥

Ambiance Guesthouse
Erna B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

So beïndruk met die aandag aan detail. Soveel moeite, liefde en omgee word in daai plekkies gesit!

Sjoe, is al wat ons kan sê. My man se woorde toe ons daar weg ry was: "Jy moet seker maak jy gee vir die plek 'n baie, baie goeie resensie". Ons het dit so geniet, al was dit net een aand. Julle maak dit regtig soos 'n huis weg van jou huis af voel! Die plekkies is so mooi binne met al die klein goedjies wat mens soms nie dink om in te pak nie.

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Erna, waardeer regtig jou terugvoer, dit beteken baie vir ons en hou ons aan die gang!
Mooi jaar vir julle♥

Ambiance Guesthouse
Elmien V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V

Soveel detail wat die verblyf uitsonderlik gemaak het!

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Daar is aan soveel detail gedink en dit maak dat jy ekstra welkom voel. Ontvangs was vriendelik en effektief. Diens was flink. Sal beslis aanbeveel!

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Elmien, waardeer jou positiewe terugvoer baie! Sien uit dat julle weer kom bly.

Ambiance Guesthouse
Rentia M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Heerlike rustige verblyf!

Heerlike rustige verblyf by Ambiance Gastehuis gehad. Deidre het heerlike bederfies vir ons gelos. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal definitief weer daar gaan bly as ons in daai kontrei is!

Ambiance Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Rentis, was heeerlik om julle te ontmoet! Waardeer die positiewe terugvoer baie.

Ambiance Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2ExOWM1LWRkMjQtNDk4Ni1hZDZmLWMyMzhjMTI4NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 28 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.762816 28.249116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang