Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amboss

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gekuier en ontspan! Cecile was 'n wonderlike gasvrou, en het ons baie welkom laat voel. Die blyplek is baie netjies en mooi, en al die lekkernye, van koffie en melk tot beskuit en vrugte, was baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en lekker gebly. Eetgoedjies baie lekker. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Best ever! We came for a wedding nearby and Amboss was right next to the events. The place, beautifully newly renovated, feels safe and comfortable. The hosts were very friendly and good at communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Net jammer was nie TV en sambreel buite nie. Baie lekker en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keith & Jean J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

We loved our stay @ Amboss. Cecile our host had made us so welcome. The fridge and cupboards were stocked with delicious treats and delicious filter coffee. We had such a good rest in the pretty surroundings. Definitely going again. Thank you Cecile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons het slaapplek geboek vir 'n troue en Amboss het definitief voldoen aan ons verwagtinge. Ons was aangenaam verras dat ons steeds ligte kan aanhou en ons selfone gelaai kan hou regdeur loadshedding. Dis geleë baie naby aan toeriste attraksies en ons het privaat en veilig gevoel en sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelike, gasvrye, stil en rustige atmosfeer. Abie en Cecile was gasvry en het ons baie tuis en welkom laat voel. Die eenheid was pragtig. Omvou deur wingerde en berge met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 39, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11530dd5662e4459764640dcc2be3951894eac69ec2fd2ef073d3b9683ac6cab16198d209887e08857f7f909aaf6cdc38411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 39 Church Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.388016662537 18.891202749542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang