Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amity Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n rustige woonbuurt in sentraal Bloemfontein en bied selfsorg- of B&B-verblyf. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat sowat 2,5 km vanaf die N1 is.

Ons bied 6 luukse kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, mikrogolfoond en 'n yskas. Elke kamer het 'n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektroniese hek.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en ontbyt is beskikbaar. Gaste kan ook ontspan in die ontwerperstuin met braaigeriewe, of lekker in die swembad afkoel.

Amity Guesthouse is naby 'n verskeidenheid toeristebestemmings soos Pretty Garden Gesinsentrum, Greenside kwekery, The Towers winkelsentrum, Woolworths, Spar, KFC, Checkers, Rocco Mammas, Boeremark Inni Bos Parkrun, Tempe-lughawe, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, Mediclinic-hospitaal en Bloemcare-hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rian L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir 'n oornag stop met kinders. Ek het hier oornag met my vrou, 2 baba dogters en 'n hond. Mens kan die akkommodasie laat werk as jy een gemakl...
Sien meer
Jan 2025
Vannessa R
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer hier oorslaap. Absolutely stunning, veilig. Kinders het die swembad na die lang pad geniet.
Jan 2025
Archie Holtzhausen H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hier bly. Dit voel soos huis weg van my eie huis. Fantastiese kamer na 'n lang dag se reis.
Des 2024
Jacques N
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Amazing.
Des 2024
Llewellyn A
Gesin met klein kinders
5.0
Love the outside area. Very private. Everything was clean and neat. The host was nice; we arrived very late.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Amity Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang