Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Richmond

Anra Rusgenot

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 246 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goed geleë en baie netjies en gerieflik. Fantasties! Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste André, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit baie! Vriendelike groete

Riaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese plekkie om te kuier, oor te slaap. Gashere is wonderlike mense! So behulpsaam. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Riaan, baie dankie vir jou gawe resensie! Ons waardeer dit baie! Groete

Janine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie aangename oornagplek. Vriendelike ontvangs en waardevolle inligting. Baie mooi en netjiese eenheid. Alles wat benodig word sowel as lugverkoeling. Lekker stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Janine, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit baie. Vriendelike groete

Wynand D
1 nag
5.0
Des 2025

Tien uit tien. Vriendelike ontvangs. Terrein baie skoon en netjies. Kamer skoon. Kan die plek regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Wynand, baie dankie vir jou puik resensie. Ons waardeer dit baie. Groete

Ewoudt C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Outentiek en gemaklik. Baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Ewoudt, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit! Groete

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Als was 100% en rusgenot word sterk aanbeveel vir een of meer aande se lekker bly. Ons het baie lekker gerus. Al die geriewe was beskikbaar, van lugverkoeling tot koffie en beskuit. Die ontvangs was vriendelik en ons is van nuttige inligting voorsien van Richmond en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Louis, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit. Ons sien uit na julle volgende kuier! Groete

Annemie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik, baie netjies, professioneel en 'n ware rusgenot! Die verblyf was kort, maar heerlik. Jammer dat die dorp op die oggend van ons vertrek nie krag gehad het nie en ons dus nie nog 'n heerlike koppie koffie kon geniet voor ons vertrek nie. Ons beveel Anra Rusgenot beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Annemie, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit. Dis jammer oor die elektrisiteit wat af is, dit gebeur darem nie gereeld nie. Groete

Narina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld, baie netjies. Die eienaars het baie liefde en moeite gedoen om die kamers so gemaklik as moontlik te maak. Wat 'n lieflike plek. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat daar wil oorslaap. Baie dankie, julle sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Narina, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit! Groete

Lanza K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Sal weer daar oornag. Dit was fantasties. Beddens slaap lekker. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Lanza, baie dankie vir jou gawe terugvoer! Ons waardeer dit. Vriendelike groete

Jac C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende kamer, dankie. Ons het lekker oorgebly in die smaakvol ingerigte kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Hallo Jac, dankie vir jou gawe resensie! Ons waardeer dit. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 246

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc46eb95f07360574ff5a867089231e078ccc88e2e110291881582a3d634cb678e7677ea80f648bb1de39c49267a244ccc1be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag, vir 2 mense 246 5 1 5 37 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.413261221844 23.945310490105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang