Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anra Rusgenot

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anra Rusgenot in Richmond, Noord-Kaap, is net mooi halfpad op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad, ideaal om oornag te vertoef of om te bly vir langer Karoo-kuiers. Daar is heelwat te doen in Richmond, so kom verken gerus die dorp, beleef die gasvryheid en word weer mens!

Verblyf word aangebied in 5 gerieflike en suite-kamers en 4 woonstelle wat elkeen hul eie ingang het. Die meeste eenhede het lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en basiese eetgerei. Elke bed het 'n elektriese kombers en die kamers het ook TV's met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis is omhein en bied veilige parkeerplek in die agtererf. Daar is muurproppe gerieflik naby die parkeerplek sodat gaste kampyskaste kan inprop.

Skuins oorkant die pad is 'n gewilde restaurant en koffiewinkel wat fantastiese etes bied, van ontbyt tot aandete.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anni W
Saam met vriende
5.0
Quiet, clean and comfortable. We wanted a quiet, comfortable, safe stopover for us two older ladies. Andiswa was amazingly friendly and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Barry P
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Excellent reception from a very well-organised host. Helpful and ready.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jean K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ongelooflik lekker gekuier en geslaap. Vriendelike mense, naby 'n pragtige restaurant.
Sep 2024
Karen S
5.0
Goeie ligging, vriendelike ontvangs, skoon en netjies, veilige parkering. Heerlik gebly, goeie ligging, reg by die N1, skoon, netjies en goeie nagrus ...
Sien meer
Aug 2024
Miemie D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend, gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs. Ons het 'n warm ontvangs gekry, die kamer was baie netjies en gerieflik. Daar was 'n kragonder...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Manna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Anra Rusgenot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cbafa84cbd4039fd9a9ca992df5fe04bb97b12f8ed23c5edcc0e903ba3fc593586bbb3a6f392ff950bf48c44b93d1752192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 201 5 1 5 37 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.413261221844 23.945310490105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang