Anchorage Cottage & The Moorings
Beskrywing
Mooring 2 het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n dubbeslaapbank in die sitkamer wat dit ideaal maak vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en kinders onder die ouderdom van 10. Die eenheid het ook 'n stortkamer met 'n aparte toilet. Die kombuisie het 'n yskas, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met plaaslike kanale en 'n houtdek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Self-catering only. Christmas Season minimum booking period is 7 nights
Huisreëls
Gedurende spitsseisoen neem ons slegs besprekings vir 'n minimum van 14 nagte in hierdie kothuis - dit sluit die Kers- en Nuwejaarseisoen in. Korter besprekings word buite hierdei 28 aande aanvaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Anchorage Cottage is 'n losstaande eenheid met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die 2 badkamers het elkeen 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die sitarea en eetarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n vrieskas-yskas, mikrogolfoond, vierplaatstoof, skottelgoedwasser en ingeboude kaste vol eetgerei en breekware asook plek vir kruideniersware. Die eetkamer het 'n diepvrieskas. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale en DStv-toegang (bring jou eie dekodeerder en slimkaart). Die eenheid het 'n privaat boma met 'n braai, bankies en parkeerplek vir voertuie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Self-catering only. During Christmas season, minimum booking period is 14 nights, including either Christmas OR New Year. If you want to stay for both holidays, the minimum period is 21 nights.
Huisreëls
Gedurende spitsseisoen neem ons slegs besprekings vir 'n minimum van 14 nagte in hierdie kothuis - dit sluit die Kers- en Nuwejaarseisoen in. Korter besprekings word buite hierdei 28 aande aanvaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akbarstraat 4, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang