Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchored In

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Anchored In is 'n lieflike vakansiewoonstel in die gewilde Santini Village, Plettenbergbaai, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in 'n veilige kompleks net 'n entjie se ry van die see af.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Slaapkamer 2 en 3 deel 'n beide kamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die hoofligte in die slaapkamers en die lamp in die sitkamer is toegerus met noodherlaaibare globes wat steeds werk tydens beurtkrag.

Buitelugsitplek en braaigeriewe is beskikbaar op die balkon wat uitkyk oor die dorpie en die groen. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en 2 veilige parkeerplekke, waarvan een onderdak is, is beskikbaar vir gaste. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Anchored In
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bowtie-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchored In het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74941095f5bcf43b9751d9d7c55042593e7a6af5afaf952c5c4aa6773795eebb77ca3c116d0e57e73e4b924772f6389af0fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Bowtie Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.049962781213 23.360894890951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang