Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 19

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Anchors Aweigh 19
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jackie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R

Lekker, gemaklik tyd net te vinnig verby.

Ons vakansie was wonderlik. Ons het sommer veilig gevoel en alles wat jy benodig is in die huis. Baie dankie Chantal en Paul.

Anchors Aweigh 19 se terugvoer

Ek is so bly dat julle dit geniet het! Gelukkige nuwe jaar en hoop ons sien julle weer by ons plekkie.

Anchors Aweigh 19
Pieter K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Baie netjies en diens uitstekend.

Alles wat jy nodig het is beskikbaar en baie netjies.

Anchors Aweigh 19 se terugvoer

Hi Pieter, Baie dankie Vir die review ons waardeur dit opreg ek is so bly julle het die tydjie daar geniet!

Anchors Aweigh 19
Ronel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Ons het dit baie geniet. Baie veilig.

Baie lekker gebly. Sou daarvan gehou het as dit nader aan die strand was. Meer ideaal dalk vir 4 volwassenes en 2 of 3 kinders. Die diens was puik en die plek is skoon en netjies.

Elsa D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa D

Baie oulike plek met alles wat benodig word en meer.

Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat benodig word en meer. Die plek is ruim en baie netjies. Ons het heerlike gekuier. As dit gereën het, het dit ons nie gepla nie, want daar is 'n toegeboude braai en ons kon nog steeds om die braaikuier, want die stoep het seile wat kan oop en toe. Ons het lekker vis gevang en piekniek gehou by die rivier as ons bietjie genoeg van die see gehad het. Daar is ook 'n lekker kuierplek wat loopafstand is. Ons sal beslis die plek aanbeveel en weer daar gaan bly. Ons het ook baie veilig gevoel.

Anchors Aweigh 19 se terugvoer

Hi Elsa, ek is so bly julle het julle tyd daar geniet. Dit is waarlik 'n familie vakansie huis en almal moet gemaklik, gerieflik en weet niks is kort in die plek nie. Net goeie geselskap en lekker kuier. Sien julle weer. Groete, Chantal

Anchors Aweigh 19
Thandiwe G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thandiwe G

It was okay.

The owner Chantel is very rude and can't talk to people. One mistake, everything goes sour but otherwise, I love the place.

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 19, Woodgrange, Hibberdene, 0240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2fdf703bdd5b15315c5950936d44bc911a44ff02e7275b8742987bfae17d61e56a71b0af8ae171c1a303d6778ab7ee8a7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 19 Stompneus Street Woodgrange 0240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583862868967 30.56613291247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang