Selfsorg in Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 280 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kaylin V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Peaceful and charming. Lovely hosts and charming decor. Nice and quiet and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties wonderlike gasvrou. Ons het vir een aand hier oorgeslaap en dit was ’n heerlike ervaring. Die gasvrou was uitstekend en het vir ons baie goeie voorstelle gegee oor wat om te doen en waarheen om te gaan. Die verblyf was pragtig, netjies en baie gemaklik, en die ligging was perfek. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Clean yet spacious self-accommodation that was reasonably priced and a friendly host. Great overnight stop that was reasonably priced. Spacious rooms with a communal swimming pool for those hot days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Thank you for a really good review, Julian. We always appreciate it. Regards, Annette

Pieter T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Weldeurdagte toegeruste webbed met toegang tot swembad was presies wat ons soek. Heerlik en grieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Rustig en gerieflik. Baie interessante blyplekkie en rustig. Net jammer van die beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Ronel, Dankie vir die goeie resensie en geduld met die beurtkrag. Groete, Annette

Jessica L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfekte plek vir rus en vrede. And The Cow Jump Over the Moon is 'n lieflike plek. Annette en Casper is die perfekte gashere, lekker om met te gesels en so hulpvaardig. Die woonstel is netjies, skoon met alles wat jy nodig het. Bed het heerlik geslaap en die stort was ook perfek. Waarvan ek, as vrou, meeste gehou het, is die spasie in die badkamer! Om al mens se ditjies en datjies neer te sit. . Die woonstel is stapafstand van die pragtige dorpie se "CBD". En die WiFi (as buitelanders, so belangrik), het ons nooit in die steek gelaat nie. Dankie vir 'n lekker, rustige kuier! Groete, Jessica, Peter en kleine Henry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Jessica, baie dankie vir die goeie resensie. Waardeer baie. Ons het die paar dae en geselsies met julle baie geniet. Groete, Annette

Gavin R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome. The most amazing place. Thank you all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

The best ever. Fantastic, peaceful, unbelievable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Thank you, Johan, for the great review. Much appreciated. So enjoyed hosting you. Kind regards, Annette

Louise W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Surprised how lovely Nieu-Bethesda is. Beautiful guesthouse in a lovely town. Thank you so much to our host for waiting until we arrived after 19:30. We really appreciate your effort. You have a lovely time at your guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Louise, thank you for your fabulous review. We so appreciate it. You were a lovely group to host. Kind regards, Annette

Marguerite V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

We will definitely be back, it was the best! From arriving to leaving, all went smoothly and well. It was the loveliest stay, with the loveliest hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Marguerite, thank you for your fabulous review. It was a pleasure to host your family. Kind regards, Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 280

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

215 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0efbb4ff850b80696da8bbf9764a5dfd935a275415693bf0db7e5b66196dcfe3e7e78443420400edb0cace5a480816173bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 280 5 1 5 215 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.862339243285 24.552187621593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang