Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andelomi Nature's Rest

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Juliette O
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Beste akkommodasie is Tsitsikama. Mike en sy span was baie gasvry. Uitmuntende diens, heerlike kos. Beautiful accommodation. Ons het so lekker geslaap, kamers was super skoon en so lekker geruik. Die gasvrou was vriendelik en gasvry. Sy en haar span het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumarie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lovely breakfast! It was just an overnight. Rooms were wonderful. Really feels as if you are part of nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Andelomi Nature's Rest
Dear Sumarie Thank you so much for the wonderful review. We enjoyed having you stay with us.

Megan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustige omgewing, baie lekker kos en drankopsies binne loopafstand. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Eg ergerwg ergewrgwe. N/aefre regfer fer ge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Kort 'n tweede stoel in die kamer, as twee mense wil sit en lees. Julle kan ons vooraf waarsku oor die streng drankverbod in die kamers, nie nadat ons klaar betaal en uitgepak het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mandolien K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Fantastiese wegbreek! Andelomi is perfek geleë en ideaal vir die Stormsrivier aktiwiteit entoesias. Sal vir seker weer daar kom kuier. Eienaar en personeel baie vriendelik en mens voel sommer dadelik welkom. Ontbyt was baie lekker - komplimente aan die sjef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Pragtige plek en omgewing. Die Andelomi gastehuis is netjies, skoon en word goed onderhou. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Andelomi Nature's Rest
Thank you for the lovely review. Your positive feedback makes the job even easier. We hope to see you soon again. Kind regards, Brittany.

Yvette Keijzers A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Great 2 day-stay. Super nice staff en owners. Clean rooms, nice pool and decent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 34, Stormsriver Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQkfeDAqC20hcr1BMEa6fyxbtEjtx18owlO30JXiiG4K2NnRlz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 34 Formosa Street Stormsriver Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972584 23.888861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang