Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ANEW Hotel Centurion

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Reuben K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Good, quiet. Great rooms, very clean. The only thing missing was towels. I only had one on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Usamah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Besides the sleep disturbance in the morning due to construction, it was okay. We were awoken at 8 AM every morning due to the hammering and construction. Also, we were only provided with one bath towel on the first day. But this was remedied on the second day after bringing it up with reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Gemiddeld. Die hotel is goed geleë, netjies en stafafstand van die Centurion Mall. Die kamer was redelik ruim, maar ongelukkig die volgende negatiewe: Geen gemakstoel. Daar is 'n lessenaar met 'n stoel wat ook moes dien as 'n spieëltafel. Die wasbak vorm deel van die kamer, maar daar is geen spieël bo die wasbak nie. My man moes by 'n ander spieël in die kamer gaan staan en skeer. Baie ongerieflik! Oorweeg dit om die stortkop 'n slag skoon te maak sodat maksimum water verkry kan word. Slegs een badhanddoek en een gesighanddoek. Na drie probeerslae het ons nog 'n klein handdoek gekry. By navraag die volgende oggend is ek verwittig hulle het 'n tekort aan handdoeke. Die lugversorger werk uitstekend, maar loop nie stil nie - regtig steurend. Indien bogenoemde reggestel word, kan ek die hotel aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa Melanie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

I will definitely recommend the hotel and will come back. The stay was very nice and peaceful. The staff were very helpful and friendly. Just a recommendation, please add a variety to the buffet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 329
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 329
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 380 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Gordon Hood-weg, Hendrik Verwoerd-rylaan, Centurion, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1fc01f53f6fa9df6d9e02f30d1b60db386a01b6a71e2398782898bd0498b28afdf53adf35f159dc3217d0db55d5947bc5a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 329 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Corner Gordon Hood Road Hendrik Verwoerd Drive 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.853546562492 28.1862253295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang