Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angala Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Franschhoek-weg (R45), Ingang na Vrede en Lust Wynlandgoed, Simondium, Kaapse Wynlande, Franschhoek, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 570 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë.

Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. Ons het spesiale aandag aan die dekor en fyner detail geskenk. Skoon lyne en natuurlike kleure is gekombineer met 'n tikkie outentisiteit. Slegs kinders tussen 8 en 12 word op die slaapbanke toegelaat.

Angala Boutique Hotel het 'n holistiese etos en die perseel bied geriewe soos 'n ekoswembad, infrarooi-sauna, stoomkamer en sonverhitte swembad met 'n spa. Bederf jouself met verskeie professionele spa-behandelings en masserings, in die gerief en privaatheid van jou eie kamer.

Gratis WiFi en 'n komplimentêre kroegie is beskikaar. Gaste sal 'n verwelkomingsdrankie met aankoms ontvang.

Pearl Valley, Boschenmeer, De Zalze en Stellenbosch se gholflandgoedere is almal internasionaal bekend en naby Angala Boutique Hotel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Angala Boutique
Hotel

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Franschhoek-weg (R45), Ingang na Vrede en Lust Wynlandgoed, Simondium, Kaapse Wynlande, Franschhoek, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angala Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 5 570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Franschhoek-weg (R45), Ingang na Vrede en Lust Wynlandgoed, Simondium, Kaapse Wynlande, Franschhoek, 7670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR7kID9BBxIEurl60wmzyI4VLEozxDSkBF6huMmmkkRCVy18qkk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 569 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Franschhoek Rd (Route R45), Entrance on “Vrede & Lust Wine Estate" Simondium, Cape Winelands 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.849931019997 18.933316469193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang