Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anita's Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Randall V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustigheid. Dit was 'n fantastiese tyd in Danabaai. Ons het rustigheid en vriendelikheid ondervind, met 'n pragtige uitsig. Die foto's regverdig nie die plek nie; dit is pragtig en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Was a wonderful stay. Was a great stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elline L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik. Heerlike verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjiese en ruim akkommodasie (as die gebruik van trappe nie pla nie). Baie goeie verblyf en aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Anita's Self-catering
Baie dankie vir die mooi woorde. Heerlike gaste wat ek ook kan aanbeveel. Lekker daggie

Celeste D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beautiful view. The host was helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lafenis vir jou siel. Heerlik vir 'n wegbreek om rus en vrede te hê! Pragtige uitsig, rustige netjiese blyplekkie. Sal enigetyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert U
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wat 'n voorreg. Hierdie plekkie is ruimer as wat ek verwag het en verrassend goed toegerus. Ons het heerlik gebly en verfris teruggekeer huis toe. En die uitsig! Anita is 'n lieflike, warm persoon en mens kan nie help om tuis te voel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en rustig. Ja, dit was baie lekker gewees. Baie vriendelike ontvangs van Anita af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Voldoen aan vereistes. Lekker uitsig en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie tegemoetkomend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E Grata-straat 48, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFexzLBMQ5IfrT2e4zU1I0AWEH4DwZOLgk7cdS4CLAC4waVSb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 193 5 1 5 48 E Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.199794471143 22.027197373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang