Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anita's Self-catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E Grata-straat 48, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anita's is in die rustige Danabaai langs die parkgordel en 1 km van die strand af geleë. Die eenhede het 'n see-uitsig en is naby baie pragtige strande, gholfbane en besienswaardighede van die Tuinroete.

Verblyf word in 2 eenhede gebied en het elk slaapplek vir 4 gaste. Die eenhede sluit Anita's Flat No. 1 en No. 3 op die boonste verdieping in. Daar is gemaklike beddens in elke eenheid, asook 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in: Danabaai se strand, restaurante, museums, hawe- en seiljaggeriewe, watersport, en eko-avontuurgeleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Randall V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustigheid. Dit was 'n fantastiese tyd in Danabaai. Ons het rustigheid en vriendelikheid ondervind, met 'n pragtige uitsig. Die foto's regverdig nie d...
Sien meer
Sep 2024
Liesl V
Gesin met tieners
5.0
Was a wonderful stay. Was a great stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Elline L
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Heerlike verblyf. Sal beslis aanbeveel.
Aug 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjiese en ruim akkommodasie (as die gebruik van trappe nie pla nie). Baie goeie verblyf en aangename gasvrou.
Jul 2024
Celeste D
Gesin met tieners
5.0
Beautiful view. The host was helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • E Grata-straat 48, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anita's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E Grata-straat 48, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFexzLBMQ5IfrT2e4zU1I0AWEH4DwZOLgk7cdS4CLAC4waVSb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 193 5 1 5 48 E Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.199794471143 22.027197373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang