Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 8D, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anna's Place is 'n gerieflike eenheid vir 4 gaste in Wavecrest, Jeffreysbaai en is net 500 m van die strand af.

Hierdie oopplan-eenheid het 'n privaat tuin en sy eie ingang. Dit het 4 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die eenheid het 'n TV en WiFi is beskikbaar.

Anna's Place is 100 m vanaf 2 winkelsentrums met restaurante, haarsalonne en 'n apteek. Jeffreysbaai bied ook verskeie aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, hengel, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielry, gholfspeel en gaste kan die dorp se branderplank- en skulpiemuseum besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Karin T
5.0
Sal beslis weer oornag. Volgende keer langer oorbly. Was heerlik. Enigste voorstel is 'n reeling by trappe wat na eenheid ingaan.
Nov 2024
Marietjie B
5.0
Baie netjies, skoon en naby alles wat jy nodig het! Ons was in Jeffreysbaai vir 'n konferensie en het net 'n plekkie nodig gehad wat gemaklik en skoon...
Sien meer
Sep 2023
Jeff J
Saam met vriende
5.0
Awesome! Great place for a family or group passing through. On-street parking but very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Patsy F
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and relaxing. The kids were happy because they had a small garden and WiFi, adults were happy because we could walk to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Thabu B
Gesin met klein kinders
5.0
Puik waarde. Skoon en veilig met netheid van hoogstaande gehalte.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mimosastraat 8D, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Anna's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 8D, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f51cf34f119d137b55b362079798bd3f8a1c0358e0b6341086d3c9b7c8f8c307ff5fac9ac39d87cd30140c5b12e7eb7790b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 8D Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032814034416 24.930108768464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang