Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anni Bos

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Maartin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ideale oornag plekkie naby aan die kampus! Netjiese, skoon verblyf met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Revin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike aand oorbly in Stellenbosch. Baie goeie waarde vir geld. Netjiese, skoon verblyf. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Dankie dat julle by Anni Bos oorgebly het! Julle was wonderlike gaste, en ek hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Natasja M
1 nag
5.0
Nov 2024

Sentraal; smaakvol. Sentraal geleë, pragtig ingerig met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Dankie dat jy by ons gebly het! Ek hoop jy het 'n wonderlike tyd in Stellenbosch gehad. Jy is altyd welkom by Anni Bos wanneer jy weer in die omgewing is!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isaac J
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Silent neighbourhood. Safe, room very clean. Enough for overstay. Cosy room. Good stay, silent neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Louis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was heerlik en rustig. Presies wat ons nodig gehad het. Dit was heerlik en rustig. Baie vriendelike mense en help graag om so gemaklik as moontlik te hou. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Dit was regtig 'n plesier om julle by Anni Bos te kon huisves. Dankie dat julle so fantastiese gaste was!

Adrehanna M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lovely. The stay was peaceful and quiet. I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
It was a pleasure hosting you at Anni Bos. Thank you for being such thoughtful and respectful guests.

Lizette R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker geleë. Het vir my seun wat in die koshuis is gaan kuier, baie goeie ligging en goed geprys! Veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Baie dankie vir die terugvoer. Enige tyd welkom in die toekoms. Mooi dag!

Simoné N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderlik! Heerlik! Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi skoon en so veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Mooi jaar vir julle. Groete.

Jenny N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

An highly recommended place to stay! An amazing place to stay! Comfortable and in an excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Thanks very much, Jenny, for your review. Great guest to have. Best wishes, Annie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjVjZDQ1LWQ0OWEtNGMxMi1iZjRlLTdlOTFlOWUwMGY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 9 Reyger Road Simonswyk 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.928291 18.87729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang