Anni Bos
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anni Bos is 'n semi-selfsorgwoonstel in Stellenbosch geleë, ideaal vir 2 gaste.
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang aan die linkerkant van die huis en is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Vir ekstra gerief gedurende die winter word 'n elektriese kombers voorsien, en die eenheid het ook lugversorging.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan Wi-Fi en 'n TV geniet, wat toegang bied tot YouTube, Netflix, en meer. Die eiendom is toegerus met sonpanele, wat verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die woonstel bied 2 fietse vir gaste om te gebruik, en parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie is beskikbaar agter 'n elektroniese hek.
Stellenbosch bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend restaurante, wynlandgoedere, Eagle Encounters en Segway-sweeftoere by Spier, Mooiberg Farmstall, asook buitelugaktiwiteite soos bergfietsry en voetslaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Anni Bos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Simonswyk Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang