Annie's HideAway
Beskrywing
Die kamer het ’n privaat ingang met ’n sekuriteitshek en bied verblyf aan 2 volwassenes. Die kamer het ’n dubbelbed, ’n waaier en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n yskassie, ketel en broodrooster, asook WiFi. Die kamer is honde-vriendelik. Kinders is welkom en kan op ’n gerieflike matras op die vloer slaap. Daar is braaigeriewe en parkeerplek onder 'n skadunet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is verbode.
Die kamer is honde-vriendelik.
Kinders onder 12 kan op ’n matras op die vloer slaap.
Gaste moet hul eie reiskot saambring indien daar babas is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamassie-singel, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang