Annies Overnight
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thibault-straat 25, Vanderbijlpark S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Annies Overnight is 'n knus woonstel in Vanderbijlpark en perfek vir paartjies wat op soek is na oornagverblyf.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n mikrogolf, ketel en breekware, asook 'n etenstafel vir 2 gaste. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is ook beskikbaar.
Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anmar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Thibault-straat 25, Vanderbijlpark S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Annies Overnight het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thibault-straat 25, Vanderbijlpark S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng