Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Anro Safaris Bush Camp

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van die Slangfontein-plaas, 641LQ, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anro Safaris Bush Camp is op die plaas Slangfontein in die Waterberge in Limpopo geleë. Die omgewing bied ryk plantegroei en is ook die tuiste van talle voël- en dierspesies.

Verblyf word aan 10 gaste in 3 chalets gebied. Die eerste chalet bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit ’n badkamer met ’n stort, sitarea met 2 enkelbeddens, en ’n kombuis met ’n yskas, vrieskas, mikrogolfoond en stoof in. Die eenheid het ’n buitestort en ’n stoep. Die tweede chalet het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en derde chalet het 3 enkelbeddens en ’n badkamer met ’n stort. Hierdie eenhede het ook elk ’n buitestort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en die chalets word 2 keer 'n dag skoongemaak. Buiten die normale kombuis, het die chalets ook buite-kookgeriewe vir braai en kampvure.

Daar is 2 braaie met geriewe, 'n swembad en 'n veerpyltjiebord vir gaste om te geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Aktiwiteite naby Anro Safaris sluit begeleide wild- en natuurritte, voëlkyk en swem in en die Makolo-dam is nabygeleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erfdeel 4 van die Slangfontein-plaas, 641LQ, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Anro Safaris Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van die Slangfontein-plaas, 641LQ, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185aff41c72a9e721f8d9386f30c3c8c901ee9e8d1071206138807cd688c28844a593c66fbb8064461fb95e94555b5ca0637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Portion 4 of the farm Slangfontein 641LQ 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.965039706225 27.611721894512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011