Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antilles 38 A Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles-weg 24, Cayman Beach, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Antilles 38 A Apartment is in Cayman Beach in Gordonsbaai geleë en bied selfsorgverblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders, net 2 minute se stap vanaf die privaat ingang na die strand wat met 'n toegangskyfie bereik word.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n bababed op versoek beskikbaar.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n slaapbank vir kinders, 'n slim-TV en ingeboude braaigeriewe. Gaste kan hul eie besonderhede gebruik om Netflix te stroom. Alle beddegoed, braai gereedskap word verskaf. Daar is geen lugversorging nie, maar gaste kan wel die dakwaaiers en ekstra staanwaaiers indien dit benodig word, benut. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met 'n vuurput.

Die kompleks se klubhuis bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, braai-areas en 'n toilet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Fredalyne K
Saam met vriende
5.0
Great getaway for 2. I have stayed at many of the properties in the gated community as I am a frequent traveller and can say this is on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Marthino M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker naweek gehad. Baie lekker gebly, klipgooi vanaf strand, rustig en stil kompleks naby winkels, kinders het hulle veral geniet by swembad, alles ...
Sien meer
Okt 2024
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
It was lovely for 2 people and the weather was gorgeous. It was lovely and the weather was in our favour. The cottage was very neat and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely book there again. Absolutely amazing. When you walk in, you can feel the positive atmosphere and the coziness the pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Lee S
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute must! For all your comforts and more. Wow. This place was one of our best! Super neat and amazing attention to detail in ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Antilles-weg 24, Cayman Beach, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antilles 38 A Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles-weg 24, Cayman Beach, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52a9967d2226125a971e89664f978cd8d419101750ba86a024cf63dc3f62fe889ea7d3442217b322c9ece4df1bd4aa6636f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 24 Antilles Road Cayman Beach 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143635875251 18.851233784612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang