+20
Selfsorg in Windhoek

Door 5 at Wild Olive Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elichia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie veilige en sentrale blyplek. Ideaal vir besoekers. Baie sentrale verblyf, gerieflik met alles byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vir seker waarde vir geld, enige tyd terugkom. Ons het baie lekker gebly. Geen bekommernis oor veiligheid nie. Plek is loopafstand van winkelsentrum en mediese instansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaakir I
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Nice, clean, convenient. Very nice place. Clean and convenient. Good for our stopover on route to the coast/back home. Parking of the car a bit away from the apartment, but not too far. No garage, but my bakkie had most of my holiday stuff in and fishing rods on the roof, and no problems there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arend K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2026

Goeie ligging, nie baie skoon nie. Plek was nie baie skoon nie, met vorige gaste se klere in die kas. Geen vensters in die hoofslaapkamer en badkamer nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Delmaree
Door 5 at Wild Olive Apartment
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer as jou ervaring nie heeltemal aan jou verwagtinge voldoen het nie — dit is beslis nie ons bedoeling nie. Rakende die vensters wil ons net graag verduidelik dat die hoofslaapkamer nie tradisionele vensters het nie, maar wel twee groot skuifdeURE wat sorg vir natuurlike lig en goeie ventilasie. Wat die klere betref, wonder ons of dit dalk die een baadjie was wat per ongeluk deur ’n vorige gas agtergelaat is? Ons waardeer jou insette en sal dit beslis in ag neem.

Lara H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie veilig en gerieflik! Alles wat jy nodig het, is daar. Lekkerste plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beretha C
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Pleasant stay. Previous customers did not want to leave at check-out time, so the poor cleaner only had the place 1 hour 30 min before we checked in. She did a great job. The place is lovely, everything you need. Convenient and close to shops. Very neat and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Netjies, gemaklik, skoon en baie goed geleë. Netjies, gemaklik, skoon. Die aircon kan dalk doen met 'n upgrade, maar die res was regtig gemaklik. Alles wat jy nodig het en verwag van 'n selfsorg eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gfant J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was goed. Die verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor I
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Clean and neat. Excellent location with security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delmaree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f77da42a14467dbf8c8af47489faf14d7bdb0a8ab51a593a4d92d0a255524dc8b7ee97a2cb33b279045014e0f993e110fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 Ombika Street Kleine Kuppe Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.622572583483 17.093626856804
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang