Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appledew Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Magda N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig Goeie diens, kamers skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Goed. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanati T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Lieflik. Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica M
1 nag
4.6
Mei 2024

Confusion regarding the breakfast pack could be better communicated. Room was spacious and clean. Some confusion regarding the breakfast pack that could have been better communicated. The only disappointing issue was the shower head that affected the room experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vriendelike personeel, skoon geriewe. Gemaklik en skoon. Lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzelle
Appledew Guest House
Baie dankie Yolandi vir jou mooi woorde, dit beteken vir ons baie.

Hester B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Dit was 'n goeie keuse vir ons gewees. Kon nie vir beter diens en netjieser kamers gevra het nie. Kan gerus 'n lugversorger insit i.p.v. 'n waaier, maar dit is net my opinie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzelle
Appledew Guest House
Baie dankie Hester vir jou positiewe en waardevolle terugvoer. Ons waardeer dit.

Izelle S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2023

Netjies. Dit was baie netjies. Ek was net nie bewus dat mens vooraf reëlings moet tref vir aandete nie. Hulle kon ons nie help nie en ons het eers om 4 uur die middag daar aangekom. Verder was ons baie gelukkig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzelle
Appledew Guest House
Dankie Izelle, ons waardeer jou eerlike en waardevolle terugvoer.

Lorette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Nice and modern. Dinner was a downer. Breakfast was very nice. Nice place. Dinner was very expensive for what we got. Breakfast was very nice. The Wi-Fi connection was very unstable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
1 nag
5.0
Jul 2022

Ek het baie lekker gekuier. Net jammer ek kon nie langer bly nie! Ek kan niks vind om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansunette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Pragtige gastehuis met veilige parkering. Netjies en skoon. Ek kan Appledew aanbeveel vir enige iemand wat deur Standerton reis en ‘n veilige, skoon, luukse oornagplek verlang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzelle
Appledew Guest House
Baie dankie Ansunette, ons waardeer jou mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leyds-straat 9A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEIJ8Xau4Vi0CADyOE1k2Z9CMDa6yfIr3F1HakrpUT6SObyHqIe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 9A Leyds Street Standerton 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.937944444444 29.244861111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang