Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apricot Hill Farm

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
De_wet V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Lekker geslaap maar nie weer nie. Dit was 'n lekker slaapplek. Die bed is ongelooflik. Ek dink net die prys is bietjie hoog. Vir die standaard is R500 tot R550 'n beter prys. Die ou plekkie is in die 80's vasgevang maar mooi skoon. Die pad soontoe is aaklig. 'n Sinkplaat-grondpad. Wanneer 'n mens daar aankom, is daar nie kennisgewings vir ontvangs en rigting nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Harry G
Kort verblyf
2.8
Jun 2023

Alhoewel dit basiese verblyf is, is dit goedkoper wat waarde vir geld bied. Geen internet beskikbaar nie. Die verblyf is op 'n plaas wat sekuriteit 'n hoër risiko maak. Daar is 'n sekuriteitswag op diens in die nag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

A D
1 nag
5.0
Jun 2022

Veilige oor slaap na 'n funksie. Oorgeslaap na 'n funksie en plek was puik. Waarde vir geld. Gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Apricot Hill Farm
Thank you so much! It's always nice to know that our guests are happy and that they enjoyed their stay. Regards, Wendy

Louise P
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Pragtige en netjiese plek. Wat 'n pragtige en netjiese plekkie. Sal dit enige tyd vir my familie en vriende aanbeveel. Die prys is ook redelik. Miskien, ek weet nie of ek dit misgekyk het nie, kan dalk net genoem word daar is 'n ketel, klein yskassie beskikbaar. Kan ek ook net aanbeveel dat daar dalk net tee ook by te sit en bietjie beter melk. Maar verder ws alles baie goed, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Simple and fuss-free. Simple and fuss-free, it was easy to find, easy to access and a fuss-free stay. The cottage was basic, but had all that we needed, and the staff was very friendly when we saw them around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Peaceful location, tranquility, intimate, the security guards are very friendly and make sure you feel safe. It's kind of strange and hesitant before you reach the destination because it is up on the hills, but nice homely rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Baie netjies. Baie netjies en maklik om te vind.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Baie vriendelike eienaars. Billike verblyf, goeie ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Die verblyf is oud, maar die badkamer, stort was 100% netjies en skoon. Hulle was vriendelik en behulpsaam - veral Jeff. Verblyf was oud, maar netjies en het alles wat mens nodig het vir oornag. Hulle kan wel bietjie agter die meubels en tafeltjie skoonmaak in die kamer (bietjie spinnerakke), maar badkamer en beddegoed was silwerskoon. Die verblyf was heeltemal cool vir ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlein G
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Okt 2020

Glad nie soos verwag van webtuiste se gastehuise nie of soos per foto's nie. Die tannie is vreeslik oulik en gasvry en behulpsaam, maar die plek is aaklig. Die kamers is donker, erg pedompig, oudtyds, vol goggas en die een toilet wou nie spoel nie en lek. Beddegoed was darem skoon. Geen aircon en regtig nie 'n plek wat ek vir ons sou kies, sou ek geweet het hoe dit is nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGY3ODEwLTJkMGMtNGZiYS04M2I0LWEwMjRjZDNlYTlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 Apricot Hill Farm Honingklip 1747 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.025095211302 27.800761461185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang