Arcangeli Wines
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R1 287 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Arcangeli Wines is in die wingerdbedekte heuwels aan die voet die die Hottentots Holland-berge geleë, en dit bied ’n unieke ervaring van ontspanning, gasvryheid en reis aan gaste.
Breek weg na die platteland en geniet die rustigheid van ons 4 volledig gemeubileerde, luukse selfsorg-eenhede, met al die skilderagtigheid van die Overberg-omgewing.
Alle kamers beskik oor ’n toegeruste kombuis en eetarea asook sitplek waar jy TV met sekere DStv-kanale kan geniet. Die kamers het lugversorging, elkeen het ’n en suite-badkamer en dit word daagliks skoongemaak.
Aangesien ons op die Arcangeli Wynlandgoed geleë is, kan gaste wyn en ongelooflike uitsigte op die omliggende heuwels en bergtoppe vanaf die privaatheid van jou eie stoep geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Arcangeli Wines het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang