Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ardmore Guest Farm

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 35% af

Kry 35% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 420 R1 573 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ardmore bied knus plaasstylverblyf met 'n aandete- en ontbytdiens. Ons het altesaam 17 eenhede, óf in een van die oorspronklike opgeknapte grasdak-rondawels óf in een van ons grasdakkothuise met berguitsigte.

Elke eenheid kan tot 2 of 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eenhede met slaapplek vir 2 gaste is ingerig met koninggrootte-beddens en die eenhede met slaapplek vir 6 gaste beskik oor 2 slaapkamers. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en enkelbeddens. Hierdie eenhede se en suite-badkamers is toegerus met óf 'n bad en 'n stort, óf albei.

Hierdie eenhede is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, 'n kaggel, 'n eet- en sitarea in.

Op die plaas is daar 2 swembaddens, 'n plaasdam wat goed is vir baarshengel en staproetes tussen die houtplantasies. Daar is 'n museumgalery wat die internasionaal bekende Ardmore Ceramic-kunsversameling wat aan Ardmore Farm behoort, uitstal.

In die Champagne-vallei is daar wonderlike staproetes. Daar is 2 gholfbane binne 'n paar minute van Ardmore af, asook tennis, vlotvaarte, kaptoere, vierwielmotorfietsry, voëlkyk, forel-en-baarshengel en perdry. Plaaslike besienswaardighede sluit in Spioenkop-slagveld, Boesmanskilderye, Spioenkop-wildreservaat waar jy tussen renosters en kameelperde kan ry, die Drakensberg Seunskoorskool, 'n Valkery-vertoonsentrum, Tugela-waterval, helikopterflips en meer.

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ardmore Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 420
R 2 420 R 1 573
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 420
R 2 420 R 1 573
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOTE4ZTBlLTc4YWEtNDQ3OC04NmE3LWU5NjliZWYzNjI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 420 nouVanaf R1 573 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Ardmore Guest Farm Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.01317182722 29.491623044014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang