Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin 1 @ Arends Rus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Arends Rus is 'n privaat en afgesonderde gesinsvriendelike lodge met selfsorg-houthutte op 'n bergtop met 'n uitsig oor die Loskopdam. Die lodge bied asemrowende uitsigte oor die area, wat dit 'n ideale wegbreek van die stadslewe maak. Dit is perfek vir 'n gesinsvakansie, en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en geriewe.

Log Cabin 1 @ Arends Rus het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid lei na 'n klein stoep met sitplek en 'n privaat braai-area en 'n warmwaterstort buite.

Verder bied hierdie verblyf 'n vriendelike plaasatmosfeer sonder kommersiële oorbevolking. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, sondek en grasperk wat gaste kan geniet. Vir die adrenalienverslaafdes, is vierwielmotorfietsritte, Paint Ball en Zipline-toere naby die verblyf.

Gaste kan verskeie aktiwiteite in die area geniet, soos voetslaan, visvang, safari's, bootvaarte en voëlkyk. Hulle kan ook 'n potjie gholf speel by die 9 putjie-gholfbaan wat 5 minute se ry van die eiendom af is. Arends Rus is ongeveer 46 km vanaf Middelburg sentraal en 192 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Log Cabin 1 @ Arends Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 188

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Log Cabin 1 @ Arends Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loskopvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee577bf075ed1736707eb9ad84b0b5c19de5c7c0fb062b88dfaa570c6d331e66b64b6c2646ecfead92a9e5aac704a96db35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Portion 49 of the farm Rietvallei Arends Rus 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.425800193397 29.403302775702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang