Arendsig Farmhouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Arendsig Farmhouse is 'n goed toegeruste plaashuis op 'n rustige plaas waar wyn en vrugte verbou word. Die plaas is 155 km van Kaapstad en net 25 km van Robertson af. Die gerieflike plaashuis word omring deur wingerde, pruim-, appelkoos- en perskebome, en statige berge omsoom die horison.
Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 3 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het, en dan is daar nog 2 ekstra enkelbeddens. Ontspan in die braai-area buite, of geniet 'n heerlike ete knus langs die kaggel. 'n Volledig toegeruste kombuis en 'n groot sitkamer sal jou ook heeltemal tuis laat voel.
Arendsig Farmhouse is minder as 20 minute se ry van Montagu en Robertson, en net 10 minute van Bonnievale af. Die skilderagtige dorpie McGregor is ook baie naby geleë. Al hierdie dorpies het 'n hele paar restaurante en sowat 56 wynplase is binne 'n 50 km radius geleë.
Arendsig Handcrafted Wines is 2 km van die plaashuis af geleë en is slegs per afspraak oop.
Ander doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, kanovaart, fietsry en stap in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Telefoon
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Franzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Arendsig Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang