Arendsig Self-catering Cottages
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arendsig Self-catering Cottages is op die Arendsig Wine Estate tussen die Chardonnay- en Cabernet Sauvignon-wingerde. Dis net 100 m vanaf die Breederivier en die toegangspunt na die rivier is net 800 m ver. Hierdie rustige omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n gesinsvakansie net 155 km buite Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-plaaskothuise. Elke kothuis is geskik vir 4 gaste en het 'n privaat badkamer. Die kothuise is lig en luuks versier, en lei na 'n stoep met ’n braai en 'n piekniektafel.
Gaste kan hul eie bergfietse saambring en die beste roete volgens hulle fiksheidsvlak kies. Hulle kan ook tennis speel, voëlkyk, visvang of kanovaarte in die Breederivier geniet. Privaat wynproe-sessies en handgemaakte peuselhappieborde of piekniekmandjies is ook op die perseel beskikbaar. Alles moet vooraf bestel en bespreek word.
Arendsig Cottages bied ook ontbyt teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Arendsig Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang