Arendsnes Fly Fishing Resort
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorbietjesstraat 22, Lindequesdrift, 30 km van Vanderbijlpark af, 1911, Noordwes
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Arendsnes is 'n kunsvlieghengel-oord wat teen die Vaalrivier sowat 30 km vanaf Vanderbijlpark en Parys geleë is. Dis ook sowat 90 km vanaf Johannesburg. Dié oord bied verblyf in verskeie chalets.
Verblyf word gebied in eenhede wat slaapplek vir 2 het, eenhede wat slaapplek vir 4 het en 1 eenheid met slaapplek vir 10, asook 'n kamp- en karavaanstaanplek. Drie eenhede wat slaapplek vir 2 het, het toegang tot ablusiegeriewe, en die ander 2 het toegang tot 'n eie stort en toilet. Drie van die eenhede met slaapplek vir 4 het TV's. Die eenheid met slaapplek vir 10 het 'n kombuis en 'n leefarea.
Die oord bied 'n swembad en trampolien, asook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die oord het ook 24 uur-ontvangs en 'n konferensiekamer met plek vir 80 gaste waar konferensies of troues gehou kan word. Doendinge op die perseel sluit swem en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Henro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Oorbietjesstraat 22, Lindequesdrift, 30 km van Vanderbijlpark af, 1911, Noordwes
- Gaste dink Arendsnes Fly Fishing Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 62 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorbietjesstraat 22, Lindequesdrift, 30 km van Vanderbijlpark af, 1911, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang