Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa on Camps Bay Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kampsbaairylaan 29, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 130 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Villa on Camps Bay Drive is 'n selfsorgvakansiehuis in die luukse area van Kampsbaai, in Kaapstad. Die eiendom is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede aan die Atlantiese kus kan verken.

Dié smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort of bad. Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief.

Die oopplan-leefarea lei na die vermaaklikheidsbalkon, wat spog met 'n buite-etenstafel met sitplek. Trappe lei van die balkon af na die tuin en vermaakarea, wat spog met sonstoele en 'n swembad en 'n ingeboude braai-area; 'n ideale area om skemerkelkies te geniet.

Boonop spog die villa met lugversorging en gratis WiFi-internettoegang. Parkeerplek op straat is vir voertuie.

Die villa is naby die getypoel, Kampsbaai-strand, binne 7 km vanaf die sakekern en binne 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kampsbaairylaan 29, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 130
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R5 130
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kampsbaairylaan 29, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabcd35558ca7401f30615e86321f371b96461e9856a5a907d1c67d066e9459932b3650093f62ffe47da3872dd8a9b4e07e62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 130 per nag (plek vir 5) 29 Camps Bay Drive Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9557857 18.3779816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang