Armonia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N17, Leeuwenburg Plaas, Lothair, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Armonia is op 'n rustige plaas in Ermelo. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n mooi uitsig oor die hoëveld.
Die eenslaapkamerrondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Addisionele geriewe sluit 'n TV, waaier en buitebraai-area met 'n eetarea in. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Gaste kan op die plaas fietsry, voetslaan en daar is piekniekareas vir gaste wat graag die dag buite wil spandeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Charne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N17, Leeuwenburg Plaas, Lothair, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Armonia het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N17, Leeuwenburg Plaas, Lothair, Ermelo, 2351, Mpumalanga