Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Cottage

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Andrew H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, uitstekende wegbreek! Dis ons tweede besoek en dit stel weereens nie teleur nie. Die opsigters is vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is netjies en skoon en ons geniet dit om so naby aan die see te wees. Ons het by Willeen's middagete geniet en dit was fantasties. Die strande is skoon en die area veilig. Ons geniet die rustige atmosfeer en sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hallo Andrew, ons is bly julle het jul tydjie by ons geniet. Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier. Ons sien uit na jul volgende besoek. Kassiesbaai groete

Shelton G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Awesome. Wonderful! We had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties. Die see uitsig is asemrowend. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese huis. Rustige atmosfeer en gebied. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hallo Lorraine, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat jul jul tydjie by ons geniet het. Dis altyd vir ons lekker as gaste tuis voel. Ons sien uit na jul volgende besoek. Kassiesbaai groete

Mia C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Just awesome would definitely recommend! Lovely cottage, clean and neat, great location, friendly caretakers, awesome views, value for money, well worth a visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Thank you so much for the kind review. We are glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next stay. Kassiesbaai greetings

Mariska M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dit was 'n onvergeetlike naweek. Baie, baie dankie vir die pragtige verblyf. Ons het verskriklik lekker gekuier in die Arniston Cottage. Dis so pragtig en netjies. Gaan definitief weer. Cottage is baie netjies en gerieflik. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hallo Mariska Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat julle lekker gekuier het. Julle sal altyd welkom wees by ons. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie. Kassiesbaai groete

Andrew H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Ons het ons tyd baie geniet in Kassiesbaai. Dit was net te kort. Die woonstel is 'n klipgooi van die see af en is skoon en netjies. Die opsigters is aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel. Hulle was reg om te help en het ons verwys na al die lekker eetplekke en waar om vars seekos en vis te kry. Ons het veilig gevoel en die Kassiesbaaiers was baie vriendelik. Volgende keer gaan ons langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hallo Andrew. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier. Julle sal altyd welkom wees by ons en ons sien uit na julle volgende besoek. Kassiesbaai groete

Mark M
1 nag
5.0
Okt 2024

Awesome. I was a little sceptical due to previous reviews, but I was pleasantly surprised. The cottage was neat and clean. The caretakers welcomed me at the cottage and were friendly and very helpful. They provided me with towels (which I forgot) and showed me all the nice fishing spots and best places to eat. The view is spectacular and within walking distance from the quaint harbour and the beach. The kitchen had everything and I loved every moment there. The locals were friendly and I felt quite safe in my surroundings. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Mark, we are glad that you enjoyed our little place of heaven. We look forward to your next visit. Kassiesbaai regards

Antoinette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Die plek is netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hallo Antoinette, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is altyd bly as ons gaste ons pragtige dorpie waardeer en geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek. Kassiesbaai groete, Colette

Karen M
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Rustig. Onvergeetlike uitsig. Kalmeerhend. Baie oulik. Net nie slaapplek vir 3 volwassenes nie. Maar 2. Die bank dalk vir 'n kleiner kind.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Karen Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is altyd bly as ons gaste ons pragtige dorpie waardeer en geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete, Colette

Henrico F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Baie aangenaam en rustig in 'n baie mooi gebied. Woonplek was netjies en veilig. Slaapkamers is bietjie klein en stel voor 'n sleeper couch in voorkamer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Henrico Baie dankie vir die mooi resensie en sal jou voorstel oorweeg. Ons is bly julle het ons unieke plekkie geniet en sien uit na jul volgende besoek. Kassiesbaai groete, Colette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawe-weg, Huis B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe353e2db51380acb9038d807eb57a4fc59174ef37e09e285864d15e95a2ce61063a79c54ae292136ee60c85207b157929c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 99 5 1 5 Harbour Road House B27, Kassiesbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.664633259602 20.231831262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang